Hoopvol
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Hoopvol

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780624056249
Veröffentl:
2012
Seiten:
144
Autor:
Derick Van der Walt
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Hoopvol is die verhaal van die 16-jarige Ben de Koker, wat ʼn soektog onderneem na sy pa, wat hy nooit ontmoet het nie, nadat sy ma en suster omkom in ʼn brand in Mayfair, Johannesburg. Parallel hieraan ontvou die verhaal van die 18-jarige Natalie, ʼn weeskind wat op die Karoo-dorpie Hoopvol woon by die plaaslike pastoor en sy vrou. Bekroon met die Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2011.
Hierdie boek is bekroon met die Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2011. Ben word koud. Sy mond voel skielik droog. Hy kyk na die foto teen die varsproduktemark se muur. Sy blik is vasgenael op die man heel regs op die foto. Hy vat versigtig met sy vinger aan die man se gesig. Hy het ’n pa. ’n Regte pa.“Dink jy ons is te slapgat om iets weg van hierdie dorp af te waag?” vra Liefie terwyl sy haar lang, bruin bene in die sonnetjie strek. “Hoekom het ons nie ook verlede jaar ná matriek op ’n trein geklim en gaan kyk wat ons op die eerste die beste dorp anderkant Hoopvol gedoen kan kry nie?"Nathalie kyk na die druiweprieel wat die dak van die hotel se binnehof byna toegerank het. “Dalk wou ons nie,” antwoord sy. “Miskien is dit bedoel dat party mense op sulke plekke soos Hoopvol moet lewe."Hoopvol is die aangrypende verhaal van Ben wat ná ’n traumatiese gebeurtenis by sy huis in Johannesburg blindelings op ’n trein klim om die pa te gaan soek wat hy nooit geken het nie. Dis ook die storie van Nathalie se uitsiglose lewe op ’n dorpie in die Karoo. Op verrassende wyse word dié stories een.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.