Die vierletterwoord
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Die vierletterwoord

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780624062943
Veröffentl:
2013
Seiten:
144
Autor:
Nelia Engelbrecht
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Toe Clarissa se pa, wat al vir twee jaar vermis is, skielik vir haar ’n SMS stuur, voel dit asof haar fynuitgewerkte planne vir Gr.11 meteens verkeerd loop. Sy kom agter dat mense donker geheime met hulle saamdra . . . Maar dat háár geheim eers moet uitkom voordat sy die mense om haar kan help heel word.
Clarissa Mentz is ’n gr. 11-leerder aan ’n dubbelmedium privaatskool wat verskeie uitdagings moet hanteer: sy moet vrede maak met die omstandighede waarin haar pa verdwyn het; sy moet besin oor haar verhouding met die skool se hoofseun; sy moet haar lojaliteite teenoor vriende in oënskou neem; asook die lewenswaardes wat sy onderskryf, evalueer.Die verhaal speel af in ’n kontemporêre Suid-Afrikaanse skoolopset. Dit maak die uitdagings waarmee karakters gekonfronteer word, soveel meer oortuigend, en hul reaksies daarop relevant. Die hoofkarakter word multidimensioneel uitgebeeld, met haar sterk en kwesbare eienskappe in balans.Keurders het hierdie boek aanbeveel vir die voorskryfmark: veral graad 10 tot 12 Addisionele Taal. In die algemene handel sal dit by meisies vanaf graad 7 byval vind.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.