Ena Murray Keur 1
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Ena Murray Keur 1

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780624068105
Veröffentl:
2014
Seiten:
511
Autor:
Ena Murray
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

In Satan van Zimbabwe begin die intrige met ’n koerantberig oor ’n bloedlose lyk met erg verswakte organe. Kan dit die volmaakte moord wees, of is daar bonatuurlike kragte ter sprake?In Die man met die geel oë gee die werkgewers van geheime agent majoor Brand Bröm aan hom die opdrag om saam met ’n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en hom in die proses só skandelik te gedra dat hy oneervol uit die weermag ontslaan sal word.En in Onrus op Oshakati hoop dokter Linda Maartens dat sy kan ontvlug van die donker wolk wat oor haar professionele naam hang, maar dan beland sy in ’n lewensgevaarlike situasie . . .

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.