Kringe in ’n bos: Skooluitgawe
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Kringe in ’n bos: Skooluitgawe

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780624068556
Veröffentl:
2014
Seiten:
0
Autor:
Dalene Matthee
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Saul Barnard, die houtkapper, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, die olifantbul, eindeloos agtervolg deur jagters. 'n Man en sy dier-broer - saamgegooi in 'n oerbos wat stuk vir stuk deur gouddwelwers en boskappers vernietig word.
’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop … In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. ’n Man en sy dier-broer – saamgegooi in ’n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word.Hierdie boek is bekroon met die ATKV-prosaprys (1984).

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.