As die wiel draai
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

As die wiel draai

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780624072577
Veröffentl:
2014
Seiten:
106
Autor:
Ena Murray
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Die ryk Killians van Ebenhaeser word bankrot verklaar en al Charlene se lugkastele vir haar toekoms tuimel ineen. Want dit lyk of ʼn toekoms as bywoners hul voorland is. Wraak, weerwraak en hartstog vier hoogty. En sal die wiel weer draai?
Toe die ryk Killians van Ebenhaeser bankrot verklaar word en eindelik hul erfgrond, Ebenhaeser, verloor, stort al Charlene se lugkastele vir haar toekoms in duie. Maar daar is hoop: Charlene en haar pa word gevra om na Ebenhaeser terug te keer. Die nuwe eienaar, Henk de Beer, eertydse bywonerseun, se vriendelike aanbod blyk egter nie so onskuldig te wees as wat dit wil voorkom nie.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.