Die Poort 1: Bewakers
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Die Poort 1: Bewakers

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780624077480
Veröffentl:
2016
Seiten:
144
Autor:
Nelia Engelbrecht
Serie:
1, Die Poort
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

In Boskloof is vreemde dinge aan die gebeur. Vrouens verdwyn spoorlos en onverklaarbaar. Terselfdertyd word Kali bewus van stemme in haar kop. Probeer iemand vir haar iets sê? En dan is daar die merk agter haar nek. . . dit was nog altyd daar, maar nou brand en gloei dit. In Boek 1 vind Kali en haar vriende uit hulle is Bewakers, 'n groep waarvan hulle reeds van geboorte deel is. Die Ander bedreig weer die Poort en die Bewakers word byeengeroep.
“Die poort is oop.”Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit.Ek sweer iemand het haar iewers in ’n begraafplaas opgegrawe. Geel vel span styf bo-oor haar kop, en hier en daar klou bossies hare soos droë gras aan haar kopvel vas.Sy leun nader. Ek ruik verlepte blomme.“Jy het haar ook gesien,” sê sy. “Hulle het haar kom haal.”Sy trek haar ogies nog kleiner. “Die stomme baba. Hy gaan nou sonder ’n ma grootword.”Skielik gryp sy my hande. Ek kyk af. Kraaikloue klem my vingers vas. ’n Vreemde hitte styg op in my arms, my nek, my kop. Ek probeer my hande uit hare trek, maar my spiere wil nie na my brein luister nie.“Ek weet nie wat Tannie . . .”“Jy wéét,” val sy my in die rede. “Jy sién. Nes ek.”

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.