Die Poort 2: Reisigers
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Die Poort 2: Reisigers

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780624077510
Veröffentl:
2016
Seiten:
168
Autor:
Nelia Engelbrecht
Serie:
2, Die Poort
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Ná jare is Bospoort se Poort weer oop. Vrouens verdwyn onverklaarbaar uit hul huise of by hulle werksplekke. Die tyd vir die nuwe geslag Bewakers van die Poort het aangebreek.
Die nuweling-Bewakers – Tara, Nomsa, Leonardo en Kali – se Kragte en Magte word sterker. Toe Tara se ma ontvoer word, oorreed Tara hulle om deur die Poort te gaan om na haar ma te gaan soek, al het die Raad van Bewakers dit streng verbied. Intussen word die band tussen Leonardo en Kali al hegter. Hoe lank sal sy nog vir Zak kan jok oor waarom sy en Leonardo so baie tyd saam deurbring? En sal die Nuwelinge se Kragte en Magte sterk genoeg wees om wat ook al hulle bedreig, te stuit?

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.