Die koggelaar
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Die koggelaar

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780624088363
Veröffentl:
2018
Seiten:
80
Autor:
Pieter Fourie
eBook Typ:
PDF
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Boet Cronjé is hardkoppig, arrogant en ontken dat sy bruin regterhand op die plaas eintlik sy halfbroer is. Maar met God as vennoot, ’n familieplaas én ’n erfgenaam lyk die toekoms vir Boet aanvanklik belowend. ’n Langdurige droogte en die dood van sy seun laat hom egter in opstand teen God kom.
Boet Cronjé is hardkoppig, arrogant en ontken dat sy bruin regterhand op die plaas eintlik sy halfbroer is. Maar met God as vennoot, ’n familieplaas én ’n erfgenaam lyk die toekoms vir Boet aanvanklik belowend. ’n Langdurige droogte en die dood van sy seun laat hom egter in opstand teen God kom. Die koggelaar vertel die verhaal van ’n man wat oortuig is dat God hom tart; ironies genoeg word hý die een wat koggel.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.