Retoervloot
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Retoervloot

Kaapstad en die VOC in 1713
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780624092599
Veröffentl:
2022
Seiten:
416
Autor:
Dan Sleigh
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

1713. Admiraal Van Steelant bring sy VOC-retoervloot na Nederland. Op die vlagskip word sy kinders siek – die gevreesde kinderpokke. Hulle kom in Kaapstad aan land. Maande later is die helfte van die Kaapse bevolking dood aan pokke.In Retoervloot bring VOC-kenner Dan Sleigh dié gegewe, en die ganse VOC-retoervlootstelsel, lewend voor die oog.
Dit is 1713. VOC-admiraal Johannes van Steelant bring sy ryklik belaaide retoervloot terug na Nederland uit Batavia. Saam op die vlagskip, sy vyf jong kinders. Hulle word een-een siek – die gevreesde kinderpokke. Op 12 Februarie gaan die gesin aan land in Tafelbaai. Enkele maande later is sowat die helfte van die Kaapse bevolking dood aan pokke.In Retoervloot bring VOC-kenner Dan Sleigh dié gegewe, en die verbysterende werkinge van die VOC-retoervlootstelsel, lewend voor die oog.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.