Anderkant die spieël
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Anderkant die spieël

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780795800726
Veröffentl:
2013
Seiten:
224
Autor:
Melissa Scharneck
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Anderkant die spieël is ’n storie vir elke vrou wat al gewens het sy kon die rotte in haar kombuis (en huwelik) met ’n .22 wegblaas, en wat vingeralleen ’n Black Forest-koek kan opeet. Dit is die storie van Maggie, wat deur die hasegat val op ’n nuwe dorp waar haar gewapende buurvrou haar met ’n verkyker dophou en haar o-so-gawe man nooit meer huis toe kom nie.
Anderkant die spieël is ’n storie vir elke vrou wat al gewens het sy kon die rotte in haar kombuis (en huwelik) met ’n .22 wegblaas, en wat vingeralleen ’n Black Forest-koek kan opeet. Vir elke vrou wat al op ’n dag besef het sy weet nie meer hoe om by die huis te kom nie. Dit is die storie van Maggie, vertel in ’n vars, brandeerlike stem met die tong stewig in die kies. Sy val deur die hasegat op ’n nuwe dorp waar haar gewapende, aweregse buurvrou haar met ’n verkyker dophou en haar o-so-gawe man nooit meer huis toe kom nie.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.