Atropos
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Atropos

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780795801037
Veröffentl:
2015
Seiten:
0
Autor:
Hendrik J. Botha
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Soos die draad van die lewe, gespan in die hande van Zeus se dogter Atropos, só verloop hierdie debuutbundel van herinneringsgedigte oor die jeug, deur die mediese beroep tot waar die draad finaal geknip word – gedigte oor sterflikheid en verlies. Dis fyn waarnemings, gekenmerk deur interaksie tussen betekenis en klank.
Soos die draad van die menslike lewe, gespan in die hande van Zeus se dogter Atropos, só verloop hierdie debuutdigbundel van herinneringsgedigte oor die jeug deur verse oor die mediese professie tot by die punt waar die draad geknip word – gedigte oor sterflikheid en verlies.Die wêreld van die geneeskunde word ryklik ontgin met gedigte wat strek van die toediening van narkose tot orgaanoorplantings. By uitnemendheid is die gedigte in Atropos noukeurige waarnemings van die natuurlike en die menslike kondisie.Hierdie is die gedigte van 'n fyn stilis, gekenmerk deur die vernuftige interaksie tussen betekenis en klank. “Daar is geen twyfel oor die hoë standaard van hierdie bundel nie; 'n ware vonds vir die Afrikaanse digkuns.” - Henning Snyman

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.