Goudduiwel
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Goudduiwel

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780795801181
Veröffentl:
2016
Seiten:
344
Autor:
Duane Aslett
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Agent Rex Reynecke lei ʼn Valke-ondersoek, en spoedig blyk die verdwyning van sy meisie se broer verband te hou met die ABO se Krugermiljoene. Rex moet hom red van die duistere Ysterhoutlaer.In dié aksiebelaaide roman bou die spanning op tot by Skukuza se stofpaaie, wat nie vir kat-en-muis-speletjies met kragtige voertuie gemaak is nie . . .
Agent Rex Reynecke moet ’n span lei in ’n forensiese ondersoek vir die Valke. Sy verhouding met die beeldskone Alicia blom, ten spyte van daardie een doring in die vlees: haar broer, die wilde loot Niel Campher. Nes Rex dink hy begin die nuwe uitdagings van sy beroep baasraak, verdwyn Campher – pas nadat die man geïdentifiseer is as die hoofverdagte in ’n dubbele moordsaak. Spoedig blyk dit dat Campher se verdwyning verband hou met die sogenaamde Kruger-miljoene van die Anglo-Boereoorlog, en Rex moet hom red uit die kloue van ’n duistere organisasie genaamd die Ysterhout-laer. In dié intrige-belaaide roman bou die spanning op tot ’n hoogtepunt in Skukuza – ’n wilde jaagtog op donker stofpaaie wat geskik is vir die vrye beweging van swerwende wild, nie vir kat-en-muisspeletjies met kragtige voertuie nie . . .

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.