Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Autor: Tanya van Zyl
ISBN-13: 9780796315496
Einband: Ebook
Seiten: 128
Sprache: Afrikaans
eBook Typ: Adobe Digital Editions
Kopierschutz: Adobe DRM [Hard-DRM]
Systemvoraussetzungen
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Coach jouself vir die lewe

Geben Sie Ihre Bewertung ab!  
Wir verlosen jeden Monat unter allen freigegebenen Rezensionen
3 Gutscheine im Wert von 20 Euro. Teilnahmebedingungen
Lesers van Coach jouself vir die lewe sal vaardighede en strategieë ontwikkel wat hulle sal help om vanuit hul huidige werklikheid, doelgerig vorentoe te beweeg na die verwesenliking van hul drome en ideale.
Coach jouself vir die lewe is geskryf vir mense wat gereed is om ‘n nuwe seisoen in hul lewe aan te pak, maar nie noodwendig weet waar om te begin nie.  Tanya van Zyl begelei die leser, aan die hand van praktiese en toeganklike coaching vrae en wenke, om daardie antwoorde te vind wat lewensveranderende keuses makliker sal maak. As life coach is Tanya ‘n voorstander daarvan dat mense hul lewens deur keuse eerder as toeval, leef. Sy verduidelik die drie fases waaruit die coaching proses bestaan, en hoe lesers hul eie coach vir die lewe kan wees deur te fokus op drie sleutel-aspekte: 
  Lesers se huidige realiteit (Waar is jy nou?)
  Lesers se doelwitte (Waar wil jy graag wees?)
  Lesers se strategieë (Hoe kan jy dit bereik?) Om jou eie coach te wees is nie ‘n eenmalige gebeurtenis nie, maar eerder ‘n nuwe manier van dink oor die lewe, wat enigeen kan aanleer. Lesers van Coach jouself vir die lewe sal vaardighede en strategieë ontwikkel wat hulle sal help om vanuit hul huidige werklikheid, doelgerig vorentoe te beweeg na die verwesenliking van hul drome en ideale.

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

 

Rezensionen

Autor: Tanya van Zyl
ISBN-13 :: 9780796315496
ISBN: 0796315493
Verlag: Lux Verbi
Seiten: 128
Sprache: Afrikaans
Auflage 1
Sonstiges: Ebook