Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Bid vir jou ongebore baba

Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar I
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Beschreibung:

Dié boek help ouers om die wonder van die konsepsie en God se hand in die ontwikkeling van hulle baba te sien.
Swangerskap is nie net ’n biologiese reis nie, maar ook ’n geestelike reis.Met ’n predikant en ’n ginekoloog as medeskrywers vier hierdie boek beide dié reise. Dit maak ons opnuut bewus van die wonder van konsepsie en hoe God ons by die skepping van ons kinders wil betrek. Naas die mees onlangse inligting oor hoe jou baba in elke trimester ontwikkel, bied dit ook praktiese inligting vir geestelike groei – waarvoor en hoe om te bid vir jou baba en julle toekoms saam.Met ware ervarings van gebedverhoring en wonderwerk-verhale, sowel as praktiese raad oor bid (ook ná jou baba se geboorte), is dié gids onontbeerlik vir elke verwagtende ma of pa wat erns maak met die wonderlike reis wat voorlê.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.