Die Wonder van die goddelike liefde
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Die Wonder van die goddelike liefde

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780796317629
Veröffentl:
2014
Seiten:
160
Autor:
Chris Norden Van der Merwe
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Ons wêreld word ten diepste gekwel deur morele verwarring en betekenisloosheid. Of ons dit nou wil weet of nie, ons lewe word deur waardes bepaal en ons besluite berus daarop. Hoewel materiële welvaart vandag dikwels as die hoogste waarde beskou word, het dit sy beperkings; in die dieptes van ons siel is ’n leegheid wat geld nie kan vul nie.
Ons wêreld word ten diepste gekwel deur morele verwarring en betekenisloosheid. Of ons dit nou wil weet of nie, ons lewe word deur waardes bepaal en ons besluite berus daarop. Hoewel materiële welvaart vandag dikwels as die hoogste waarde beskou word, het dit sy beperkings; in die dieptes van ons siel is ’n leegheid wat geld nie kan vul nie. Die Bybel toon aan ons morele waardes om ons te lei in die lewe met sy vele besluite, geleenthede en versoekings. Hierdie waardes kan betekenis aan ons lewe gee en standhou in die wisselvalligheid van ons aardse bestaan – selfs óór die grense van ons aardse bestaan. Dit het nodig geword om weer oor hierdie waardes na te dink, om die betekenis daarvan te herontdek vir ons eie wêreld. Dit is veral in die lewe en woorde van Jesus dat ons sien hoe ryk hierdie konsepte is en hoe relevant dit is vir ons tyd. Die waardes van geloof, hoop, geregtigheid, nederigheid, blydskap en vrede, waarheid en liefde gee ons ’n glimp van die heerlike Wese van God. Dit wys ons hoe ons ons lewe in navolging van Jesus behoort te lei en só, as dissipel van Jesus iets van God se heerlikheid in ons daaglikse lewe te weerspieël. En dít is die manier om ons leë lewe met betekenis te vul. In Die wonder van die goddelike liefde ontleed Chris van der Merwe die Bybeltekste en -verhale wat deur geslagte van gelowiges aan ons oorgelewer is, en bespreek hy die rykdom en toepaslikheid daarvan, in die strewe om nader te kom aan die God van liefde in wie hy, en ons, geleer het om te glo.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.