Israel-reeks 8: Tikkun Ha’olam
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Israel-reeks 8: Tikkun Ha’olam

Herstel die wêreld
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780796318664
Veröffentl:
2015
Seiten:
335
Autor:
Marzanne Leroux-Van der Boon
Serie:
8, Israel-reeks
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Nadat Rivkah uit die hospitaal ontslaan word, word Marc na die Gasa-grens gestuur. Ná 'n baie moeilike jaar sien beide Rivkah en Marc uiteindelik uit na hul week in Parys, maar selfs hier kan hulle nie van die terreuraanvalle ontsnap nie…
Twee maande nadat Rivkah na die Filippyne vertrek het, word sy deur die hospitaal ontslaan. Die Krige-huishouding het skaars weer na normaal teruggekeer toe drie Israeli-tieners ontvoer word en 'n paar regses meen Jode het ook die reg om wraak te neem. Dan wanneer die Tzuk Eitan-grondoffensief afgekondig word, word Marc saam met 40 000 ander reserviste na die Gasa-grens gestuur. Ná 'n baie moeilike jaar sien beide Rivkah en Marc uiteindelik uit na hul “geskenkweek” in Parys, waarheen Marc vir 'n simposium genooi word. Maar selfs in hierdie betowerende stad, met sy kunstenaars en keisteenstrate, kan Marc en Rivkah nie van die terreuraanvalle ontsnap nie en kort voor lank is hulle in lewensgevaar…

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.