Israel-reeks 11: Hooglied
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Israel-reeks 11: Hooglied

Shir HaShirim
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780796321701
Veröffentl:
2020
Seiten:
288
Autor:
Marzanne Leroux-Van der Boon
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Wat het Trump se verklaring oor Jerusalem ontketen of nie ontketen nie? Hoe lank sal die geweld met die "March of Return" elke Vrydag nog duur? Die eindelose brandballonne oor die Gasa-grens? Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-HaShirim - hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd 'n lied om te sing.
Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah?Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-HaShirim - 'n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd 'n lied om te sing. Die hooglied van Israel is die elfde boek in die reeks.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.