Krokodil aan my skouer
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Krokodil aan my skouer

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780798164986
Veröffentl:
2014
Seiten:
208
Autor:
Christiaan Bakkes
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

’n Boeiende vertelling oor Stoffel (die skrywer se alter ego) se vroeë vormingsjare. Vir die eerste maal hoor ons ook van ’n stuk geheime geskiedenis uit die bosoorlog. En kondig Stoffel sy núwe oorlog aan: die stryd teen renosterstropery in Damaraland. Bakkes is ’n baasverteller: hy skryf onderhoudend, en met humor en eerlikheid.
Krokodil aan my skouer is Christiaan Bakkes se boeiende vertelling oor sy vroeë vormingsjare. In ses bundels sedert 1998 het lesers hom leer ken deur sy Stoffel Mathysen-persona. Vandag is hy bekend as ’n gesogte safarigids en gerespekteerde natuurbewaarder, maar mense onthou hom steeds as die man wie se arm in die Krugerwildtuin deur ’n krokodil afgebyt is – ’n gebeurtenis wat sy lewe verander het. Vir die eerste maal vertel Stoffel ook die volle verhaal van sy jaar grensdiens in die Wes-Caprivi en ontbloot só ’n stuk geheime geskiedenis uit die bosoorlog. En hy kondig sy nuwe oorlog aan: die stryd teen renosterstropery.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.