Beschreibung:
Sonder István Bethlen sal sy nooit weer volledig Annabella Davel wees nie. En sy hét hom verloor. Op vlug is hy, ’n adellike, in Amsterdam doodgeskiet. Haar musiek, haar léwe is skielik betekenisloos, sonder sin.