Die seun met die blou hare
- 0 %

Die seun met die blou hare

 EPUB
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780799370973
Veröffentl:
2014
Einband:
EPUB
Seiten:
0
Autor:
Nelia Engelbrecht
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Luna is anders as al die ander kinders wat ek ken. En dis nie net omdat hy blou hare het, maantaal kan praat en ''n luislang vir ''n troeteldier het nie. Onder daardie blou hare van hom broei allerlei prettige planne uit. As Luna se oe begin blink, moet jy weet hy het aan ''n plan gedink om die skool se fietsresies te wen of spesiale Sleepkoekies te bak of skurke op hulle plek te sit. Saam met Luna is elke dag vol vreemde en wonderlike avonture!

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.