Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Verbreek Demoniese Vestings

Verlaan die leuens van die vyand
 EPUB
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar I
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Beschreibung:

Verbreek demoniese vestings bied aan gelowiges die wapens om alle vestings af
te breek wat Satan in jou gees, jou huis, gesin, werkplek, kerk of in enige ander
plek tot stand gebring het. In elke hoofstuk bespreek Don Nori ’n primêre strategie
om die vyand teen te staan en jou te help om jou regmatige plek as oorwinnaar
in Christus in te neem.
Verbreek demoniese vestings bied aan gelowiges die wapens om alle vestings af te breek wat Satan in jou gees, jou huis, gesin, werkplek, kerk of in enige ander plek tot stand gebring het. In elke hoofstuk bespreek Don Nori ’n primêre strate­gie om die vyand teen te staan en jou te help om jou regmatige plek as oorwin­naar in Christus in te neem.Verbreek demoniese vestings bied werktuie vir geestelike oorlogvoering wat jou sal help om:
                Die vyand se strategiëe te ontbloot
                Sy leuens te weerstaan
                Voortdurend in die Gees te leef

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.