Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Dag na dag dra Hy ons (eBoek)

Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar I
eBook Typ:
PDF
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Beschreibung:

Die 366 oordenkings in DAG NA DAG DRA HY ONS, uit die pen van Johan Smit, is spesiaal geskryf om jou te verseker dat die Here elke tree saam met jou loop. Hy fokus op temas soos: om eenvoudiger te lewe, mense wat voor loop, kies die lewe en groei en vrugdra. Dié dagboek sal lesers daaraan herinner dat hulle nie alleen op hierdie reis is nie, maar dat Hy hulle dag na dag dra.
In DAG NA DAG DRA HY ONS nooi bekende skrywer Johan Smit lesers om dag vir dag ’n pad saam met God te loop. ’n Groot fokus van dié dagboek val op ’n lewe in verbondenheid met die Here. Die 366 oordenkings in hierdie dagboek is spesiaal geskryf om jou te verseker dat die Here elke tree saam met jou loop. Hy fokus op temas soos om eenvoudiger te lewe, mense wat voor loop, kies die lewe en groei en vrugdra. Dié dagboek sal lesers daaraan herinner dat hulle nie alleen op hierdie reis is nie, maar dat Hy hulle dag na dag dra.
DAG NA DAG DRA HY ONS nooi lesers om vir die volgende jaar elke dag in gehoorsaamheid saam met die Here op die lewensweg te stap. Dan kan die vreugde van sy getroue nabyheid ervaar word.
In DAG NA DAG DRA HY ONS nooi bekende skrywer Johan Smit lesers om dag vir dag ’n pad saam met God te loop. ’n Groot fokus van dié dagboek val op ’n lewe in verbondenheid met die Here.
Die 366 oordenkings in hierdie dagboek is spesiaal geskryf om jou te verseker dat die Here elke tree saam met jou loop. Hy fokus op temas soos om eenvoudiger te lewe, mense wat voor loop, kies die lewe en groei en vrugdra. Dié dagboek sal lesers daaraan herinner dat hulle nie alleen op hierdie reis is nie, maar dat Hy hulle dag na dag dra.
DAG NA DAG DRA HY ONS nooi lesers om vir die volgende jaar elke dag in gehoorsaamheid saam met die Here op die lewensweg te stap. Dan kan die vreugde van sy getroue nabyheid ervaar word.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.