Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Net soos jy is (eBoek)

Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar I
eBook Typ:
PDF
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Beschreibung:

Milanie Vosloo het een boodskap in haar nuwe dagboek vir vroue: God het jóú lief, net soos jy is, en nou moet jy ook daardie liefde gaan uitleef. Die skrywer bespreek in NET SOOS JY IS se 366 oordenkings temas soos God se liefde wil jou seën, Hy het élke fasset van jou lief en Hy wil heeltyd by jou wees.
Milanie Vosloo het een boodskap in haar nuwe dagboek vir vroue: God het jóú lief, net soos jy is, en nou moet jy ook daardie liefde gaan uitleef. Milanie bespreek in NET SOOS JY IS se 366 oordenkings temas soos God se liefde wil jou seën, Hy het élke fasset van jou lief, Hy is lief vir jou verál wanneer jou hart huil, Hy het álmal lief, Hy wil heeltyd by jou wees en sy liefde wil jou nuut maak.
Die skrywer sal lesers in NET SOOS JY IS oortuig dat God hulle liefhet, net soos hulle is. Maar Hy wil elkeen steeds elke dag liewer hê. Daarom wil Hy ons nie los soos ons is nie, maar help om Hom te leer ken, te groei en meer en meer soos Hy te word.
Milanie Vosloo het een boodskap in haar nuwe dagboek vir vroue: God het jóú lief, net soos jy is, en nou moet jy ook daardie liefde gaan uitleef.
Milanie bespreek in NET SOOS JY IS se 366 oordenkings temas soos God se liefde wil jou seën, Hy het élke fasset van jou lief, Hy is lief vir jou verál wanneer jou hart huil, Hy het álmal lief, Hy wil heeltyd by jou wees en sy liefde wil jou nuut maak.
Die skrywer sal lesers in NET SOOS JY IS oortuig dat God hulle liefhet, net soos hulle is. Maar Hy wil elkeen steeds elke dag liewer hê. Daarom wil Hy ons nie los soos ons is nie, maar help om Hom te leer ken, te groei en meer en meer soos Hy te word.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.