Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Die hemel is werklik - vir kinders (eBoek)

n Klein seuntjie se storie oor sy reis hemel toe en terug
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar I
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Beschreibung:

DIE HEMEL IS WERKLIK – VIR KINDERS is ’n ware verhaal van die vierjarige Colton wat die hemel en vir Jesus gesien het. Die asemrowende verhaal vertel in Colton se eie woorde hoe die hemel lyk en wat hy daar gesien het. Die pragtige illustrasies en toepaslike Bybelverse is aangrypend en oortuigend.
Wonder jy ook hoe lyk dit in die hemel? DIE HEMEL IS WERKLIK – VIR KINDERS is die ware verhaal van die vierjarige Colton se besoek aan die hemel tydens ’n noodoperasie. In hierdie boek vertel hy self hoe asemrowend dit daar gelyk het en wat hy gesien het. Hierdie unieke vertelling van ’n kind aan ander kinders bevat pragtige illustrasies en toepaslike Bybelverse wat kinders sal oortuig van Colton se boodskap: Die hemel is wonderliker as wat jy dink en Jesus is baie, baie lief vir kinders.
Aan die einde van die boek is daar vrae wat kinders vra oor die hemel met eerlike, Skrifgetroue antwoorde.
DIE HEMEL IS WERKLIK – VIR KINDERS sal kinders bekoor en hulle geloof versterk.
Wonder jy ook hoe lyk dit in die hemel? DIE HEMEL IS WERKLIK – VIR KINDERS is die ware verhaal van die vierjarige Colton se besoek aan die hemel tydens ’n noodoperasie.
In hierdie boek vertel hy self hoe asemrowend dit daar gelyk het en wat hy gesien het. Hierdie unieke vertelling van ’n kind aan ander kinders bevat pragtige illustrasies en toepaslike Bybelverse wat kinders sal oortuig van Colton se boodskap: Die hemel is wonderliker as wat jy dink en Jesus is baie, baie lief vir kinders.
Aan die einde van die boek is daar vrae wat kinders vra oor die hemel met eerlike, Skrifgetroue antwoorde.
DIE HEMEL IS WERKLIK – VIR KINDERS sal kinders bekoor en hulle geloof versterk.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.