Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek)

... en aan hulle kinders moet oordra
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar I
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Beschreibung:

30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat jy as ouer hoop om jou kinders oor die lewe te leer. Sommige van die onderwerpe wat bespreek word, sluit in “Weet jy wie jy is?”, “Bly in beheer van jou geldsake” en “Wees gelukkig!” en elke onderwerp word afgesluit met ’n gebed, riglyne oor wat die hoofstuk prakties vir jou beteken en ’n klompie aanhalings en teksverse oor die tema.
30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat elke ouer hoop om sy kinders oor die lewe te leer. Sommige onderwerpe wat Johan en Nina bespreek, sluit in:
• Weet jy wie jy is?
• Ontdek, ontgin en gebruik jou gawes
• Leef voluit!
• Leef elke dag dankbaar
• Die belangrikste dinge in die lewe
• Hoe weet jy wat reg is?
• Bly in beheer van jou geldsake
• Leef gesond
• Sorg vir die natuur
• Wees gelukkig!
Elke onderwerp word afgesluit met ’n gebed, riglyne oor wat die hoofstuk prakties vir ouers beteken en ’n klompie aanhalings en teksverse oor die tema.
Die wyshede in 30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET kan óf vir die eerste keer oorgedra word, óf kennis wees wat ouers opnuut by hul kinders wil inskerp.
30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat elke ouer hoop om sy kinders oor die lewe te leer.
Sommige onderwerpe wat Johan en Nina bespreek, sluit in:
• Weet jy wie jy is?
• Ontdek, ontgin en gebruik jou gawes
• Leef voluit!
• Leef elke dag dankbaar
• Die belangrikste dinge in die lewe
• Hoe weet jy wat reg is?
• Bly in beheer van jou geldsake
• Leef gesond
• Sorg vir die natuur
• Wees gelukkig!
Elke onderwerp word afgesluit met ’n gebed, riglyne oor wat die hoofstuk prakties vir ouers beteken en ’n klompie aanhalings en teksverse oor die tema.
Die wyshede in 30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET kan óf vir die eerste keer oorgedra word, óf kennis wees wat ouers opnuut by hul kinders wil inskerp.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.