Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Beloftes vir ’n nuwe dag (eBoek)

Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar I
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Beschreibung:

In BELOFTES VIR ’N NUWE DAG bevestig Solly Ozrovech weer: Geloof ís die antwoord en God se nabyheid versterk sy volgelinge. Hierdie samestelling se 366 dagstukke fokus sterk op die tema van geloof en bou verder uit op hoop, volharding, sekerheid en geloofsgroei. Elke maand het ’n spesiale gebed vir versterking in Solly Ozrovech se kenmerkende styl.
Solly Ozrovech lei Suid-Afrikaners al dekades lank in hul stiltetyd. In BELOFTES VIR ’N NUWE DAG bevestig hy daagliks: Geloof ís die antwoord, en in God se nabyheid lê gelowiges se versterking. Hierdie samestelling se 366 dagstukke fokus sterk op die tema van geloof en bou verder uit op hoop, volharding, sekerheid en geloofsgroei. Elke gelowige het hierdie beginsels nodig om aan vas te hou en sal deur daaglikse versterking leer om God in geloof na te volg.
Elke maand in BELOFTES VIR ’N NUWE DAG het ’n spesiale gebed vir versterking in Solly Ozrovech se kenmerkende styl om gesprekke met God aan te moedig.
Solly Ozrovech neem lesers in BELOFTES VIR ’N NUWE DAG op reis saam met Hom wat deur al die eeue sy volgelinge beskerm.
Solly Ozrovech lei Suid-Afrikaners al dekades lank in hul stiltetyd. In BELOFTES VIR ’N NUWE DAG bevestig hy daagliks: Geloof ís die antwoord, en in God se nabyheid lê gelowiges se versterking.
Hierdie samestelling se 366 dagstukke fokus sterk op die tema van geloof en bou verder uit op hoop, volharding, sekerheid en geloofsgroei. Elke gelowige het hierdie beginsels nodig om aan vas te hou en sal deur daaglikse versterking leer om God in geloof na te volg.
Elke maand in BELOFTES VIR ’N NUWE DAG het ’n spesiale gebed vir versterking in Solly Ozrovech se kenmerkende styl om gesprekke met God aan te moedig.
Solly Ozrovech neem lesers in BELOFTES VIR ’N NUWE DAG op reis saam met Hom wat deur al die eeue sy volgelinge beskerm.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.