Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Die hemel verander alles (eBoek)

Leef elke dag met die ewigheid in gedagte
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar I
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Beschreibung:

DIE HEMEL VERANDER ALLES is ’n kragtige boek wat ons wys dat God se wonderlike geskenk van die hemel altyd vir ons wag – al ervaar ons hoeveel swaarkry in die lewe op aarde. Todd en Sonja Burpo, wie se seuntjie Colton hemel toe is tydens ’n operasie, deel verhale uit hul eie lewe en ook verhale van mense wat vertel hoe die werklikheid van die hemel hulle gehelp het om teëspoed te verwerk.
In DIE HEMEL VERANDER ALLES sien lesers in 42 inspirerende oordenkingshoofstukke hoe Todd en Sonja Burpo se lewens verander het nadat hulle seuntjie Colton hemel toe is tydens ’n ernstige operasie. Deur persoonlike en ander mense se verhale wys hulle hoe geloof in die werklikheid van die hemel ons hier op aarde help om teëspoed te hanteer, soos die verlies van ’n geliefde, die afsterwe van ’n kind, miskrame en selfs aborsie.
Elke oordenkingshoofstuk sluit af met ’n teksvers en ’n samevattende gedagte of nadink-vraag. Daar is ook ’n gebed van Colton aan die einde van die boek.
DIE HEMEL VERANDER ALLES is ’n kragtige boek wat lesers wys dat God se wonderlike geskenk van die hemel werklik alles verander.
In DIE HEMEL VERANDER ALLES sien lesers in 42 inspirerende oordenkingshoofstukke hoe Todd en Sonja Burpo se lewens verander het nadat hulle seuntjie Colton hemel toe is tydens ’n ernstige operasie.
Deur persoonlike en ander mense se verhale wys hulle hoe geloof in die werklikheid van die hemel ons hier op aarde help om teëspoed te hanteer, soos die verlies van ’n geliefde, die afsterwe van ’n kind, miskrame en selfs aborsie.
Elke oordenkingshoofstuk sluit af met ’n teksvers en ’n samevattende gedagte of nadink-vraag. Daar is ook ’n gebed van Colton aan die einde van die boek.
DIE HEMEL VERANDER ALLES is ’n kragtige boek wat lesers wys dat God se wonderlike geskenk van die hemel werklik alles verander.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.