Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Salf vir jou siel (eBoek)

40 dagstukke van vertroosting
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar I
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Beschreibung:

SALF VIR JOU SIEL is ’n samestelling met 40 bemoedigende dagstukke deur die immergewilde Solly Ozrovech en sal troos gee in hartseertye. Temas wat God se troos sal tuisbring, is byvoorbeeld: hoop op ’n eindbestemming; jy lewe, al sterwe jy; groter as jou emosie; en wanneer dit voel of God ver is.
Wanneer jy onkant betrap word deur smart wat ondraaglik voel, is daar Iemand na wie jy jou kan wend vir onfeilbare troos en bemoediging – die Here wat jou gemaak het. SALF VIR JOU SIEL is ’n samestelling met 40 bemoedigende dagstukke van die immergewilde Solly Ozrovech.
Temas wat tot die hart sal spreek, is byvoorbeeld:
• hoop op ’n eindbestemming
• jy lewe, al sterwe jy
• groter as jou emosie
• wanneer dit voel of God ver is
Dit sal lesers verseker dat die Here dalk nie altyd jou situasie verander nie, maar Hy is daar om jou déúr krisisse te versterk en te dra.
Wanneer jy onkant betrap word deur smart wat ondraaglik voel, is daar Iemand na wie jy jou kan wend vir onfeilbare troos en bemoediging – die Here wat jou gemaak het.
SALF VIR JOU SIEL is ’n samestelling met 40 bemoedigende dagstukke van die immergewilde Solly Ozrovech.
Temas wat tot die hart sal spreek, is byvoorbeeld:
• hoop op ’n eindbestemming
• jy lewe, al sterwe jy
• groter as jou emosie
• wanneer dit voel of God ver is
Dit sal lesers verseker dat die Here dalk nie altyd jou situasie verander nie, maar Hy is daar om jou déúr krisisse te versterk en te dra.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.