Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Sielsgedagtes (eBoek)

Inspirasie en bemoediging vir jou
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar I
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Beschreibung:

SIELSGEDAGTES bestaan uit 100 besondere en opregte gebede. Milanie Vosloo bid saam met vroue oor elkedagse dinge, soos wanneer jy nie opgewasse vir iets voel nie en wanneer jou hart van vreugde borrel. Elke gebed word ondersteun met teksverse en ’n kort, bemoedigende boodskap.
Milanie Vosloo ken die hart van ’n vrou. En sy bid saam met vroue oor die dinge diep in elke vrou se hart. SIELSGEDAGTES bestaan uit 100 besondere en opregte gebede. Milanie bid saam met vroue oor elkedagse dinge, soos:
• wanneer jy nie opgewasse voel vir iets nie
• wanneer jy jammer voel vir jouself
• wanneer jy eensaam is
• wanneer jou hart van vreugde borrel
• wanneer jy vir God wil sê jy het Hom lief
Elke gebed word ondersteun met teksverse en ’n kort, bemoedigende boodskap.
SIELSGEDAGTES sal vroue weer laat besef wat dit beteken om eerlik met God te praat oor die begeertes, seer en vreugdes in hul hart.
Milanie Vosloo ken die hart van ’n vrou. En sy bid saam met vroue oor die dinge diep in elke vrou se hart.
SIELSGEDAGTES bestaan uit 100 besondere en opregte gebede. Milanie bid saam met vroue oor elkedagse dinge, soos:
• wanneer jy nie opgewasse voel vir iets nie
• wanneer jy jammer voel vir jouself
• wanneer jy eensaam is
• wanneer jou hart van vreugde borrel
• wanneer jy vir God wil sê jy het Hom lief
Elke gebed word ondersteun met teksverse en ’n kort, bemoedigende boodskap.
SIELSGEDAGTES sal vroue weer laat besef wat dit beteken om eerlik met God te praat oor die begeertes, seer en vreugdes in hul hart.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.