Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Vreugde vir jou hart (eBook)

Koester-oomblikke vir die siel van 'n vrou
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar I
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Beschreibung:

VREUGDE VIR JOU HART is ’n pragtige volkleur-boekie waarin gewilde outeur Milanie Vosloo vroue verseker van God se onvoorwaardelike liefde en trou. Die 20 stukkies word afgerond met ’n gebed en kerngedagte, en sal elke vrou laat met die gedagte dat sy kosbaar is vir God. Die stukkies is geneem uit Milanie se rubriek “Siel van ’n vrou” in LÉÉF – MET HART & SIEL.
Milanie Vosloo spreek tot die siel van elke vrou. Nou kan lesers hulle weereens verlekker in een van haar boeke. VREUGDE VIR JOU HART is ’n pragtige volkleur-boekie en sal die ideale geskenk vir enige vrou wees. In uiteenlopende stukkies soos: sy woonplek in jou hart, Iemand om jou toe te vou, ek: gekraakte kleipot, ’n gewonde hart en jou genade-reis, bevestig Milanie soos net sy kan dat elke vrou verseker kan wees van God se onvoorwaardelike liefde en trou. Die 20 stukkies word elk afgerond met ’n gebed en kerngedagte, en sal elke vrou laat met die gedagte dat sy kosbaar is vir God.
Hierdie sielsverrykende stukkies is geneem uit Milanie se rubriek “Siel van ’n vrou” in LÉÉF – MET HART & SIEL.
Milanie Vosloo spreek tot die siel van elke vrou. Nou kan lesers hulle weereens verlekker in een van haar boeke.
VREUGDE VIR JOU HART is ’n pragtige volkleur-boekie en sal die ideale geskenk vir enige vrou wees. In uiteenlopende stukkies soos: sy woonplek in jou hart, Iemand om jou toe te vou, ek: gekraakte kleipot, ’n gewonde hart en jou genade-reis, bevestig Milanie soos net sy kan dat elke vrou verseker kan wees van God se onvoorwaardelike liefde en trou. Die 20 stukkies word elk afgerond met ’n gebed en kerngedagte, en sal elke vrou laat met die gedagte dat sy kosbaar is vir God.
Hierdie sielsverrykende stukkies is geneem uit Milanie se rubriek “Siel van ’n vrou” in LÉÉF – MET HART & SIEL.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.