Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Waarom kan ek in God glo? (eBoek)

Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar I
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Beschreibung:

In WAAROM KAN EK IN GOD GLO? verskaf Daniel R. Hyde bewyse vir God se bestaan en gee onomstootlike antwoorde om ons twyfel te weerlê. Hy moedig lesers aan om hulle vertroue in God te stel. Die klein en kompakte boekie vorm deel van die HOEKSTENE VAN GELOOF-reeks.
Hoekom ontken soveel intellektueles God se bestaan? Is daar nog afdoende bewys om in God te glo? Indien wel, watter bewyse is daar? In WAAROM KAN EK IN GOD GLO? verskaf Daniel R. Hyde bewyse vir God se bestaan en gee onomstootlike antwoorde om twyfel te weerlê. Hy moedig lesers aan om hulle vertroue in God te stel.
Hierdie klein, kompakte boekie is ideaal vir evangelisasie-doeleindes en vorm deel van die HOEKSTENE VAN GELOOF-reeks.
Hoekom ontken soveel intellektueles God se bestaan? Is daar nog afdoende bewys om in God te glo? Indien wel, watter bewyse is daar?
In WAAROM KAN EK IN GOD GLO? verskaf Daniel R. Hyde bewyse vir God se bestaan en gee onomstootlike antwoorde om twyfel te weerlê. Hy moedig lesers aan om hulle vertroue in God te stel.
Hierdie klein, kompakte boekie is ideaal vir evangelisasie-doeleindes en vorm deel van die HOEKSTENE VAN GELOOF-reeks.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.