Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Nogtans sal ek hoop (eBoek)

Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar I
eBook Typ:
PDF
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Beschreibung:

Almal van ons beleef hartseer en bekommernis wat dreig om ons lewensvreugde te steel. In NOGTANS SAL EK HOOP se 366 dagstukke inspireer Johan Smit lesers om liewer op God te fokus en in oorwinning te leef. Die Skrifgedeeltes en oordenkings laat lesers dieper delf om God te ontdek vir wie Hy werklik is.
Daar is twee maniere om die swaarkry van die lewe te hanteer: kyk daarteen vas en word daardeur oorweldig, of sien God raak en leef in oorwinning. In NOGTANS SAL EK HOOP se 366 dagstukke wil Johan Smit lesers op God laat fokus sodat hulle elke dag hoopvol kan aanpak. Temas wat bespreek word, sluit in:
• Christenwees in Suid-Afrika
• Struikelblokke op die geloofspad
• Karaktertrekke van Jesus
• Paulus se inspirerende preke
Die Skrifgedeeltes en oordenkings laat lesers dieper delf om God te leer ken vir wie Hy is – en nie wie mense dikwels so graag wil hê Hy moet wees nie. Deur aan God vas te hou in alle omstandighede, sal die seer en bekommernis van elke dag geen houvas op jou hê nie.
Daar is twee maniere om die swaarkry van die lewe te hanteer: kyk daarteen vas en word daardeur oorweldig, of sien God raak en leef in oorwinning.
In NOGTANS SAL EK HOOP se 366 dagstukke wil Johan Smit lesers op God laat fokus sodat hulle elke dag hoopvol kan aanpak. Temas wat bespreek word, sluit in:
• Christenwees in Suid-Afrika
• Struikelblokke op die geloofspad
• Karaktertrekke van Jesus
• Paulus se inspirerende preke
Die Skrifgedeeltes en oordenkings laat lesers dieper delf om God te leer ken vir wie Hy is – en nie wie mense dikwels so graag wil hê Hy moet wees nie. Deur aan God vas te hou in alle omstandighede, sal die seer en bekommernis van elke dag geen houvas op jou hê nie.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.