Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Autor: Jan Hendrik van der Westhuizen
ISBN-13: 9781432307523
Einband: PDF
Seiten: 256
Sprache: Afrikaans
eBook Typ: PDF
eBook Format: PDF
Kopierschutz: Adobe DRM [Hard-DRM]
Systemvoraussetzungen
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

JAN - My Franse kosverhaal

Geben Sie Ihre Bewertung ab!  
Wir verlosen jeden Monat unter allen freigegebenen Rezensionen
3 Gutscheine im Wert von 20 Euro. Teilnahmebedingungen
JAN - My Franse kosverhaal is 'n gedenkskrif en feesviering wat voortspruit uit JAN - die welbekende restaurant in die suide van Frankryk. Die restaurant is 'n vertoonstuk van die tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid wat begin het op 'n plaas in die Suid-Afrikaanse platteland, en voortvloei na die glansryke Franse Riviera. JAN het bewys dat drome waar kan word en dat jy eenvoudige bestanddele in 'n meesterstuk kan omskep wanneer jy jou passie uitleef. Elke hoofstuk weerspieel die gemoed en inspirasie van wat by JAN voorgesit word. Die versameling van meer as 90 resepte strek van plaaslikgebakte brode, amuse bouche en watertandhoofdisse met vleis en vis, tot by die maaltye wat sjefs na 'n lang werkdag in die warm kombuis geniet.

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Rezensionen

Autor: Jan Hendrik van der Westhuizen
ISBN-13 :: 9781432307523
ISBN: 1432307525
Verlag: Penguin Random House South Africa
Seiten: 256
Sprache: Afrikaans
Sonstiges: Ebook, Maximale Downloadanzahl: 3