Gifbeker
- 0 %

Gifbeker

 EPUB
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781485903765
Veröffentl:
2018
Einband:
EPUB
Seiten:
328
Autor:
Irna van Zyl
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Speuradjudant Storm van der Merwe is op die toneel toe ’n gehate kosblogger dié middag in een van Hermanus se spoggerige restaurante dood neerslaan. Dit blyk die giftige sampioene in die vrou se kos is selfs dodeliker as haar vlymskerp resensies.Dit is maar net die begin van Storm se probleme: haar oudkollega, Andreas Moerdyk, het bedank en trap nou haar drumpel deur op soek na ’n nuwe heenkome in dié dorp. Om dit alles te kroon, verdwyn haar geliefde hond.Storm se senuwees is gaar wanneer die moordenaar nog slagoffers eis – alles tydens die voorbereidings vir ’n blink toekenningsaand waar die land se topsjefs vereer word. Maar wie is besig om moord op te dis en gaan Storm dié slagting kan keer?

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.