Beschreibung:
Die Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Dié boek is ingedeel volgens genres, met media- en inligtingstekste en temas wat gepas is vir leerders in die Intermediêre Fase en help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.
Die Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Dié boek is ingedeel volgens genres (kort- en volksverhale, poësie, drama), met media- en inligtingstekste en temas wat gepas is vir leerders in die Intermediêre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.Die antwoordstel is gratis aflaaibaar:Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek memorandum