Poskaarte van ’’n reis
- 0 %

Poskaarte van ’’n reis

 EPUB
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781776356911
Veröffentl:
2023
Einband:
EPUB
Seiten:
192
Autor:
Jacqueline Leuvennink
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Poskaarte van ’n reis is ’n keur van Jacqueline Leuvennink se rubrieke enartikels wat deur die jare in menige tydskrifte verskyn het.Jacqueline se fyn waarneming en vermoë om verwikkelde emosies en situasiesin eenvoud te verwoord laat die leser opnuut verwonderd oor die skoonheidvan ons wêreld.Die skrywer nooi die leser om haar te vergesel op ver reise na interessantebestemmings en inspirerende ervarings. Poskaarte van ’n reis is die perfekte geskenk vir jouself en ander, oud of jonk. Die skrywer se passie vir reis, kuns en alles wat mooi is, sal verseker dat lesers van alle ouderdomme hierdie boek sal geniet.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.