Tydbom
- 0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Tydbom

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781920323776
Veröffentl:
2011
Seiten:
192
Autor:
Johan Marais
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Johan Marais, 'n polisieman tydens die vleuel van apartheid, was 'n ooggetuie van en deelnemer in verskeie gevalle van polisiebrutaliteit. Na 'n selfmoordpoging, stel sy doktor voor hy skryf sy lewensverhaal neer. Tydbom is die produk daarvan.
Johan Marais verlaat skool op ouderdom 16 om by die polisie aan te sluit. Wanneer hy in die tagtigerjare oorgeplaas word na die Oos-Randse Onluste-eenheid, is hy ’n geharde polisieman en sukkel hy reeds met ’n drankprobleem. Hy is ’n ooggetuie van verskeie voorvalle van polisiebrutaliteit. Hy ontken egter deurgans die uitwerking van al die trauma op sy persoonlike lewe.Later verlaat hy die polisie om sy eie skrootonderneming te begin, maar die simptome van post-traumatiese stres steek kop uit. Sy huwelik loop op die rotse en hy begin om Pretoria se plesierhuise te besoek en verhuur selfs sy dienste uit as “nutsman”. Soos hy afgaan in ’n maalkolk van depressie en fisieke pyn weens sy drankmisbruik, eksperimenteer hy ook met dwelms. Hy pleeg amper selfmoord voordat hy teenoor homself erken dat hy hulp nodig het.Marais het dié boek geskryf om sy duiwels te besweer. Sy eerlike, reguit vertelling getuig vol rou menslikheid. Dit skok en gryp jou terselfdertyd aan die hart.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.